Die Vrou Vantevore

From ESAT
Revision as of 15:14, 6 March 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "''Die Vrou Vantevore''. ’n Absa KKNK-produksie aangebied deur TEATERteater. Ondersteun deur Theatre Without Borders en Protea Hotel Stellenbosch. Deur Roland Schimmelpfennig...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

Die Vrou Vantevore. ’n Absa KKNK-produksie aangebied deur TEATERteater. Ondersteun deur Theatre Without Borders en Protea Hotel Stellenbosch. Deur Roland Schimmelpfennig. Met Brümilda van Rensburg, Stian Bam, Erica Wessels, Wilhelm van der Walt en Greta Pietersen.

Regie, ontwerp en vertaling: Marthinus Basson

ʼn Klop. Die deur word oopgemaak. Die man herken nie die vrou by die deur nie. Sy kom hom herinner aan ’n belofte wat hy 24 jaar tevore gemaak het: om haar ewig lief te hê. Wat volg, is ’n vurige verhaal vol humor en kinkels wat mettertyd uitkring tot ’n volbloed tragedie.