Die Leo's

From ESAT
Revision as of 08:37, 2 April 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "DIE LEO’S Ko-produksie met Clover Aardklop KOMEDIE / DRAMA Afr. Geen o/16 (V) (T) Teks: Nicky Silver Vertaling en regie: Hennie van Greunen Musiek: Pedro Kruger Met Sandra P...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

DIE LEO’S Ko-produksie met Clover Aardklop KOMEDIE / DRAMA Afr. Geen o/16 (V) (T) Teks: Nicky Silver Vertaling en regie: Hennie van Greunen Musiek: Pedro Kruger Met Sandra Prinsloo, Tobie Cronjé, Erica Wessels, Jacques Theron, Gideon Lombard en Petro van den Heever Pa Ben is op sy sterfbed omring deur sy gesin. Maar Ben het besluit waddehel, hy’t lank genoeg sy mond gehou vir sy vroutjie en kinders en so kry 40 jaar se frustrasie ’n stem. Rita, sy vrou, sit en blaai deur stapels huisversieringstydskrifte. Dogter Lisa sukkel nog om haar eks-man uit haar kop te kry (die tequila help darem bietjie) en Koert, die goue seun, is al een wat sy lewe onder beheer het. Oënskynlik.

(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to L in Plays 1 Original SA Plays

Return to L in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page