Difference between revisions of "Die Leo's"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "DIE LEO’S Ko-produksie met Clover Aardklop KOMEDIE / DRAMA Afr. Geen o/16 (V) (T) Teks: Nicky Silver Vertaling en regie: Hennie van Greunen Musiek: Pedro Kruger Met Sandra P...")
 
(Replaced content with "See: '''''The Lyons'''''")
 
(One intermediate revision by one other user not shown)
Line 1: Line 1:
DIE LEO’S
+
See: '''''[[The Lyons]]'''''
Ko-produksie met Clover Aardklop
 
KOMEDIE / DRAMA
 
Afr. Geen o/16 (V) (T)
 
Teks: Nicky Silver
 
Vertaling en regie: Hennie van Greunen
 
Musiek: Pedro Kruger
 
Met Sandra Prinsloo, Tobie Cronjé, Erica Wessels, Jacques Theron, Gideon Lombard en Petro van den Heever
 
Pa Ben is op sy sterfbed omring deur sy gesin. Maar Ben het besluit waddehel, hy’t lank genoeg sy mond gehou vir sy vroutjie en kinders en so kry 40 jaar se frustrasie ’n stem. Rita, sy vrou, sit en blaai deur stapels huisversieringstydskrifte. Dogter Lisa sukkel nog om haar eks-man uit haar kop te kry (die tequila help darem bietjie) en Koert, die goue seun, is al een wat sy lewe onder beheer het. Oënskynlik.
 
 
 
(Source: [[KKNK]] programme, 29 March-6 April 2013)
 
 
 
Return to [[ESAT Plays 1 L|L]] in Plays 1 Original SA Plays
 
 
 
Return to [[ESAT Plays 2 L|L]] in Plays 2 Foreign Plays
 
 
 
Return to [[South_African_Theatre/Plays]]
 
 
 
Return to [[Main Page]]
 

Latest revision as of 07:34, 26 September 2016

See: The Lyons