Die Lelike Eend

From ESAT
Revision as of 15:05, 6 March 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "''Die Lelike Eend'' aangebied deur die US Woordfees; vervaardig deur Polony. Teks: Marius von Mayenburg; vertaling: Roelof Storm. Met Roelof Storm, [[Hannah Borthw...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

Die Lelike Eend aangebied deur die US Woordfees; vervaardig deur Polony. Teks: Marius von Mayenburg; vertaling: Roelof Storm. Met Roelof Storm, Hannah Borthwick, Roeline Daneel en Mariechen Vosloo.

Regie: Christiaan Olwagen

Ken dink hy is normaal. Hy is verkeerd. Dié kragprop-ontwerper is so onaansienlik dat sy eie vrou nie sy aangesig kan verduur nie. ’n Wonderwerk van plastiese chirurgie omskep hom in ’n nouveau Adonis. Skielik wil almal sy hemelse gesig hê. ’n Sexy, skreeusnaakse sosiale satire oor ons obsessie met skoonheid.