Difference between revisions of "Die Lelike Eend"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "''Die Lelike Eend'' aangebied deur die US Woordfees; vervaardig deur Polony. Teks: Marius von Mayenburg; vertaling: Roelof Storm. Met Roelof Storm, [[Hannah Borthw...")
 
Line 4: Line 4:
  
Ken dink hy is normaal. Hy is verkeerd. Dié kragprop-ontwerper is so onaansienlik dat sy eie vrou nie sy aangesig kan verduur nie. ’n Wonderwerk van plastiese chirurgie omskep hom in ’n nouveau Adonis. Skielik wil almal sy hemelse gesig hê. ’n Sexy, skreeusnaakse sosiale satire oor ons obsessie met skoonheid.
 
 +
 +
Sorce: ''Woordfees'' programme, 2013, p 36.
 +
 +
 +
Return to [[ESAT Plays 1 L|L]] in Plays 1 Original SA Plays
 +
 +
Return to [[ESAT Plays 2 L|L]] in Plays 2 Foreign Plays
 +
 +
Return to [[South_African_Theatre/Plays]]
 +
 +
Return to [[Main Page]]

Revision as of 15:06, 6 March 2013

Die Lelike Eend aangebied deur die US Woordfees; vervaardig deur Polony. Teks: Marius von Mayenburg; vertaling: Roelof Storm. Met Roelof Storm, Hannah Borthwick, Roeline Daneel en Mariechen Vosloo.

Regie: Christiaan Olwagen

Ken dink hy is normaal. Hy is verkeerd. Dié kragprop-ontwerper is so onaansienlik dat sy eie vrou nie sy aangesig kan verduur nie. ’n Wonderwerk van plastiese chirurgie omskep hom in ’n nouveau Adonis. Skielik wil almal sy hemelse gesig hê. ’n Sexy, skreeusnaakse sosiale satire oor ons obsessie met skoonheid.

Sorce: Woordfees programme, 2013, p 36.

Return to L in Plays 1 Original SA Plays

Return to L in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page