Difference between revisions of "Die Geval van die Mal Huisvrou"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "DIE GEVAL VAN DIE MAL HUISVROU MUSIEKTEATER ’n Clover Aardklop-produksie Afr. Geen o/14 (T) Teks & regie: Chris Vorster Musiek: Leon Ecroignard, Hennie Jacobs en Karen Wesse...")
(No difference)

Revision as of 08:28, 2 April 2013

DIE GEVAL VAN DIE MAL HUISVROU MUSIEKTEATER ’n Clover Aardklop-produksie Afr. Geen o/14 (T) Teks & regie: Chris Vorster Musiek: Leon Ecroignard, Hennie Jacobs en Karen Wessels Choreografie: Willie Venter Audio-visuele samestelling: Erina Niemand Met Karen Wessels en Hennie Jacobs Oor die “mal huisvrou” het ’n sielkundige die volgende te sê: “Haar kondisie is ’n klassieke geval van mal… Sy is inherent onstabiel, gek en woedend met prikkelbare derm-sindroom en ’n terminale vervolgingswaan.” Jy sal mal wees om dié makabere pret mis te loop.

(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to G in Plays 1 Original SA Plays

Return to G in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page