Difference between revisions of "Centurion Theatre"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "A theatre venue in Lyttelton Manor, Pretoria. Founded in 2001?* by * Paulette Reyneke * ?*, a cabaret style venue. *** ''Botspoppe'' (“Crash Dummies”) by [[Nico Burge...")
 
 
Line 1: Line 1:
A theatre venue in Lyttelton Manor, Pretoria. Founded in 2001?* by * [[Paulette Reyneke]] * ?*, a cabaret style venue. *** ''[[Botspoppe]]'' (“Crash Dummies”) by [[Nico Burger]] (2004), **. ***
+
A theatre venue in Lyttelton Manor, Pretoria. Founded in 2001?* by * [[Paulette Reyneke]] * ?*, a cabaret style venue. *** ''[[Botspoppe]]'' (“Crash Dummies”) by [[Nico Burger]] (2004), **. ***, ''[[Bal en Klou]]'', by [[Chris Vorster]]. 
  
  

Latest revision as of 12:37, 21 December 2021

A theatre venue in Lyttelton Manor, Pretoria. Founded in 2001?* by * Paulette Reyneke * ?*, a cabaret style venue. *** Botspoppe (“Crash Dummies”) by Nico Burger (2004), **. ***, Bal en Klou, by Chris Vorster.


History of the heatre

TO BE TRANSLATED

Die Centurion Teater is geleë naby die N1 Snelweg, op die Bothalaan afrit in Amcorweg. Hierdie stylvolle, volledige toegeruste teater is baie gesog by kunstenaars en publiek aangesien dit voorsien in die behoefte van die perfekte uitgaan-aand. Donatellos Restaurant is reg langs die teater en bied flinke diens en fynproewer geregte en wyne. Voeg daarby die beste kunstenaars; sangers en akteurs wat elke aand baie spesiale vertonings aanbied terwyl jy ontspan met n glas uitsoek wyn – wat meer kan jy van Vermaak vra!

Slegs drie dames is verantwoordelik vir die bestuur van die teater en daarom val die klem sterk op professionele en persoonlike diens.

Die teater is nou bykans nege jaar oud en is ook intens betrokke by jong kunstenaars en bied ook geleenthede vir liefdadigheid vir fondsinsamelings.

Televisieopnames deur programme soos Kwêla en Pasella asook Vrystellings van nuwe CD’s vind gereëld hier plaas. Bekende kunstenaars tree gereëld hier op bv. Laurika Rauch, Nataniël, Amanda Strydom, Stef Bos, Nianell, Steve Hofmeyr, Koos Kombuis, Coenie de Villiers, Marion Holm, Marius Weyers, Chris Vorster, Eric Nobbs, Wilna Snyman en vele meer.

Hierdie Teaterkompleks is ook uiters geskik vir konferensies, produkbekendstellings en vergaderings met die nodige onthaalfasiliteite in Donatellos Restaurant en die Wynkelder. Bekende instansies soos Telkom, Momentum, Sanlam, ABSA, Solidariteit, IFP, ATKV ens getuig hiervan.


Return to South African Theatre Venues, Companies, Societies, etc

Return to The ESAT Entries

Return to Main Page