Buitepos

From ESAT
Revision as of 15:47, 13 February 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "Buitepos US Woordfees en AbsaKKNK Ko-produksie Deur Rachelle Greeff. Regie: Fred Abrahamse. Ontwerp Marcel Meyer. Met Deon Lotz. Deirdre Wolhuter en Jill Middlekop. Na die s...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

Buitepos

US Woordfees en AbsaKKNK Ko-produksie Deur Rachelle Greeff. Regie: Fred Abrahamse. Ontwerp Marcel Meyer. Met Deon Lotz. Deirdre Wolhuter en Jill Middlekop.

Na die sukses van Die Naaimasjien volg Rachelle Greeff se tweede toneelstuk. Dié keer oor ‘n man wat elke laatmiddag in die droë rivierloop buite die Karoodorp Buitepos alleen met sy klippe en sy gedagtes is. En die vroue wat hom so jaag. Buitepos trek ‘n vinger oor die snykant van stilswye. Dis ook ‘n sanksie vir die vergifnis – en die plesier – van die liefde.