Barry van der Linde Bied Aan

From ESAT
Revision as of 08:13, 2 April 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "BARRY VAN DER LINDE BIED AAN KOMEDIE Afr. Gesin Teks: Jaco Botha Regie: Frans Swart Met Ben Kruger Dit is die openingsaand van die Afrikaanse superster Duke Vermeulen se groot...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

BARRY VAN DER LINDE BIED AAN KOMEDIE Afr. Gesin Teks: Jaco Botha Regie: Frans Swart Met Ben Kruger Dit is die openingsaand van die Afrikaanse superster Duke Vermeulen se groot Comeback Toer. En die man agter hierdie sjampanje-geleentheid is die Wes-Randse promotor, Barry van der Linde. Duke daag egter nie op nie en Barry moet speel vir tyd.