Barry van der Linde Bied Aan

From ESAT
Revision as of 08:16, 2 April 2013 by Miriamt (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search

BARRY VAN DER LINDE BIED AAN KOMEDIE Afr. Gesin Teks: Jaco Botha Regie: Frans Swart Met Ben Kruger Dit is die openingsaand van die Afrikaanse superster Duke Vermeulen se groot Comeback Toer. En die man agter hierdie sjampanje-geleentheid is die Wes-Randse promotor, Barry van der Linde. Duke daag egter nie op nie en Barry moet speel vir tyd.

(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to B in Plays 1 Original SA Plays

Return to B in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page