Balbesit

From ESAT
Revision as of 16:49, 5 June 2014 by Satj (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search

A play by Saartjie Botha.


First produced 2013 as a co-production with the State Theatre Pretoria: Eerste produksie Regie en ontwerp: Jaco Bouwer Choreografie: Ina Wichterich Komposisie: Braam du Toit Musikale regisseur: Awie van Wyk Met Geon Nel, Albert Pretorius, Marlo Minnaar, Thomas Erlank, Kabi Thulo, Brendon Daniels, Tebogo Munyai, Kobus van der Colff, De Klerk Oelofsen, Ludwig Binge, Andrew Laubscher, Wessel Pretorius (k), Michael Wallace, Temba Mbuli, DJ Mouton, Lizo Thsaka, Siphesile Mdena, Pietie Beyers, Gabrielle Marchand, Graham Bourne, Andile Vellum, Apollo Ntshoko, Neels Coetzee en Mark Hoeben

(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013).

BALBESIT Rugby. Sosiale media. Mans. Suid-Afrika. Met Balbesit bring dramaturg en teater-entrepreneur Saartjie Botha rugby verhoog toe. Balbesit kyk met humor en deernis na die spel, manlikheid en die Suid-Afrikaanse speelveld vandag, en word uiteindelik ‘n pleidooi om burgerlike betrokkenheid. Van Suid-Afrika se opwindendste jong talent is op die verhoog te sien in ‘n stuk wat grense oorskry en nuwe betekenis gee aan manne wat hulle harte uitspeel. Dis soos die Curriebeker finaal - net op die verhoog.


Skrywer Saartjie Botha

Musiek Braam du Toit

Regie en Dekorontwerp Jaco Bouwer

Dirigent Awie van Wyk

Choreograaf Ina Wichterich

Konstuumontwerp Bridget Baker

Beligting Wolf Britz


Met Albert Pretorius, Andile Vellem, Bongile Mantsai, Brendon Daniels, Carel Nel, Christiaan Olwagen, De Klerk Oelofse, DJ Mouton, Douglas Griffiths, Geon Nel, Graham Bourne, James Macgregor, Kyle Seconna, Lizo Tshaka, Ludwig Binge, Mark Hoeben, Marlo Minnaar, Michael Wallace, Neels Coetzee, Piet Beyers, Siphesile Mdena, Themba Mbuli, Thembekile Komani en Wessel Pretorius

Met Albert Pretorius, Andile Vellem, Bongile Mantsai, Brendon Daniels, Carel Nel, Christiaan Olwagen, De Klerk Oelofse, DJ Mouton, Douglas Griffiths, Geon Nel, Graham Bourne, James Macgregor, Kyle Seconna, Lizo Tshaka, Ludwig Binge, Mark Hoeben, Marlo Minnaar, Michael Wallace, Neels Coetzee, Piet Beyers, Siphesile Mdena, Themba Mbuli, Thembekile Komani en Wessel Pretorius


Aangebied deur Kunstekaap in samewerking met Saartjie Botha.

Press release "Balbesit Artscape [balbesit2014=gmail.com@mail73.atl51.rsgsv.net]"


Return to B in Plays 1 Original SA Plays

Return to B in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page