Die Kulkunstenaar, die Koningin en die Kokkenonnetjie

From ESAT
Revision as of 08:34, 2 April 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "DIE KULKUNS-TENAAR, DIE KONINGIN EN DIE KOKKENONNETJIE DRAMA Afr. Geen o/14 (G) (S) (T) Teks & regie: Anna Visser Met Nanri Fourie, Jan Brink, Nelien Smith, Chanmari Erasmus, ...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

DIE KULKUNS-TENAAR, DIE KONINGIN EN DIE KOKKENONNETJIE DRAMA Afr. Geen o/14 (G) (S) (T) Teks & regie: Anna Visser Met Nanri Fourie, Jan Brink, Nelien Smith, Chanmari Erasmus, CW Laten, Lymari Alberts en Walter Strydom Magrieta September is ’n weggooikind. Lang Hans red haar en loop gooi haar in die weeshuis. En Janine? Janine gaan haal haar vir ’n rukkie, bind haar hare vol strikke en gooi haar dan in elk geval weer terug. So word Magrieta aangepas.

(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to K in Plays 1 Original SA Plays

Return to K in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page