Die Geval van die Mal Huisvrou

From ESAT
Revision as of 08:28, 2 April 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "DIE GEVAL VAN DIE MAL HUISVROU MUSIEKTEATER ’n Clover Aardklop-produksie Afr. Geen o/14 (T) Teks & regie: Chris Vorster Musiek: Leon Ecroignard, Hennie Jacobs en Karen Wesse...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

DIE GEVAL VAN DIE MAL HUISVROU MUSIEKTEATER ’n Clover Aardklop-produksie Afr. Geen o/14 (T) Teks & regie: Chris Vorster Musiek: Leon Ecroignard, Hennie Jacobs en Karen Wessels Choreografie: Willie Venter Audio-visuele samestelling: Erina Niemand Met Karen Wessels en Hennie Jacobs Oor die “mal huisvrou” het ’n sielkundige die volgende te sê: “Haar kondisie is ’n klassieke geval van mal… Sy is inherent onstabiel, gek en woedend met prikkelbare derm-sindroom en ’n terminale vervolgingswaan.” Jy sal mal wees om dié makabere pret mis te loop.

(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to G in Plays 1 Original SA Plays

Return to G in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page