Die Geval van die Mal Huisvrou
Jump to navigation
Jump to search
DIE GEVAL VAN DIE MAL HUISVROU MUSIEKTEATER ’n Clover Aardklop-produksie Afr. Geen o/14 (T) Teks & regie: Chris Vorster Musiek: Leon Ecroignard, Hennie Jacobs en Karen Wessels Choreografie: Willie Venter Audio-visuele samestelling: Erina Niemand Met Karen Wessels en Hennie Jacobs Oor die “mal huisvrou” het ’n sielkundige die volgende te sê: “Haar kondisie is ’n klassieke geval van mal… Sy is inherent onstabiel, gek en woedend met prikkelbare derm-sindroom en ’n terminale vervolgingswaan.” Jy sal mal wees om dié makabere pret mis te loop.
(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)
Return to G in Plays 1 Original SA Plays
Return to G in Plays 2 Foreign Plays
Return to South_African_Theatre/Plays
Return to Main Page