Die Bram Fischer Wals

From ESAT
Revision as of 08:24, 2 April 2013 by Miriamt (talk | contribs) (Created page with "DIE BRAM FISCHER WALS DRAMA ’n Vryfees-produksie ondersteun deur die Universiteit van die Vrystaat Afr. OB Teks en regie: Harry Kalmer Met David Butler Die ontroerende verha...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

DIE BRAM FISCHER WALS DRAMA ’n Vryfees-produksie ondersteun deur die Universiteit van die Vrystaat Afr. OB Teks en regie: Harry Kalmer Met David Butler Die ontroerende verhaal van Bram Fischer, die Afrikaner-kommunis wat Nelson Mandela van die galg gered het, maar self in die tronk dood is. Gebaseer op navorsing en gesprekke met mense wat Bram goed geken het, word daar gekyk hoe sy Afrikanerwortels, sy politieke uitkyk, sy lewe, en uiteindelik hoe sy lot bepaal is.


(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)

Return to B in Plays 1 Original SA Plays

Return to B in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page