Boksballade
Jump to navigation
Jump to search
BOKSBALLADE DRAMA Ondersteun deur die LW Hiemstra Trust Afr. OB (T) Teks: Daleen Kruger Regie: Margit Meyer-Rödenbeck Met Alexa Strachan en Franci Swanepoel Wanneer die kunssinnige Mirte en die ambisieuse Bea huis oppak, besef hulle daar is baie “huisraad” wat nie in bokse pas nie. En soos die laaste bokse geplak word, word krake in die verhouding bespeur waarvan die kleeflint nie meer so lekker sit nie.
(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)
Return to B in Plays 1 Original SA Plays
Return to B in Plays 2 Foreign Plays
Return to South_African_Theatre/Plays
Return to Main Page