Drie tannies en 'n tert

From ESAT
Revision as of 16:39, 14 October 2026 by Satj (talk | contribs) (Created page with "'''BEING WRITTEN''' Drie tannies en ’n tert, geskryf deur die veelsydige kunstenaar Theo Kleynhans. Petro van den Heever vertolk verskillende rolle: die tannie wat troues r...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

BEING WRITTEN

Drie tannies en ’n tert, geskryf deur die veelsydige kunstenaar Theo Kleynhans. Petro van den Heever vertolk verskillende rolle: die tannie wat troues reël, Meraai van die Baai, die vrou in die geel trui wat by die verkeerslig bedel en die geesdriftige verkoopsdame.

https://oulitnet.co.za/links/lagspiere.asp