Hoe mooi val die lig

From ESAT
Revision as of 11:21, 17 April 2026 by Satj (talk | contribs) (Created page with "''Hoe mooi val die lig'' is a musical play by by die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied is. Die stuk, geregisseer deur Niël Rademan met pianis José Dias en akteu...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

Hoe mooi val die lig is a musical play by


by die Toyota Stellenbosch Woordfees aangebied is. Die stuk, geregisseer deur Niël Rademan met pianis José Dias en akteur Liza-Marié Loubser, verken temas van kreatiwiteit en passie. Dit is beskryf as 'n liefdesverhaal wat kreatiewe geeste laat bots en saamsmelt.