F.I.J. van Rensburg

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

F.I.J. van Rensburg (1922 - 2015) was an Afrikaans academic and literary critic.

BEING WRITTEN

Biography

Born Francois Izak Janse van Rensburg on 18 Januarie 1922

Began his career as a lecturer at the University of the Orange Free State, then was appointed professor and head of the Department of Afrikaan and Dutch at the Rand Afrikaans University.

He passed away on 10 Januarie 2015.

Contribution to SA theatre, film, media and/or performance

The author of numerous articles, essays, reviews and books on Afrikaans literature, including a number of plays and playwrights, among them Anthony Delius, Uys Krige, N.P. van Wyk Louw, .

Agtien van sy populêr letterkundige opstelle wat van 1961 tot 1962 in Die Taalgenoot verskyn het, is gebundel in Die smal baan (1963). Sy doktorale proefskrif, Skering en inslag: 'n stilistiese analise van "Ballade van die bose", is in 1969 gepubliseer. In 1963 het hy ook ’n monografie oor die skrywer Uys Krige geskryf.

Van Rensburg het heelparty kritiese opstelle in die letterkundige tydskrif Standpunte gepubliseer. In 1975 het hy twee boeke oor N.P. van Wyk Louw se werk met die titels Sublieme ambag en Swewende ewewig gepubliseer. In letterkundige kringe is Van Rensburg bekend vir sy lang polemiek met die akademikus, literêre kritikus en skrywer Hendrik van der Merwe Scholtz oor beginsels in die literêre kritiek soos Scholtz en Hellinga dit in Kreatiewe analise van taalgebruik (1955) uiteengesit het.

Onder Van Rensburg se redaksie het ook Oor skrywers en boeke (1982) en Oopgelate kring (1982) verskyn.

Sources

https://af.wikipedia.org/wiki/F.I.J._van_Rensburg


Go to the ESAT Bibliography

Return to

Return to ESAT Personalities V

Return to South African Theatre Personalities

Return to The ESAT Entries

Return to Main Page