Pieter de Bruyn

From ESAT
Revision as of 16:52, 19 May 2022 by Satj (talk | contribs) (Created page with " Die deurwinterde radioman, Pieter de Bruyn, is gister oggend (22 Julie, 2014) in sy huis in Randburg oorlede. Hy was 87 jaar oud. De Bruyn het sy hele volwasse lewe by die S...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search


Die deurwinterde radioman, Pieter de Bruyn, is gister oggend (22 Julie, 2014) in sy huis in Randburg oorlede. Hy was 87 jaar oud. De Bruyn het sy hele volwasse lewe by die SAUK as omroeper gewerk. Hy het in die middel sewentiger-jare ook 'n groot aandeel gehad in die totstandkoming van televisie in die land. Pieter was later hoof van die Afrikaanse diens en voor sy aftrede adjunk-direkteur generaal van die SAUK. De Bruyn was onder meer die skepper van die gewilde program "Om die Kampvuur." Die bestuurder van RSG, Magdaleen Kruger sê De Bruyn se afsterwe laat 'n leemte in die uitsaaiwêreld