D.G. Conradie

From ESAT
Revision as of 05:08, 14 January 2020 by Satj (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search

D.G. Conradie (1879–1966) was a lawyer, journalist, politician and translator of dramas.

Among his translations were Fyne Beskuite (for Die Afrikaanse Taalvereniging in 1908); Di Neef als Oom (1909) Dr Wespe (1813).

Hy maak ’n vroeë bydrae tot die Afrikaanse literatuur met sy vertalings van buitelandse klug- en blyspele in Afrikaans. Hy is verantwoordelik vir die vertaling van Fyne beskuite (1908) van Justus van Maurik, Di neef als oom (1909) uit die Duits van Friedrich Schiller (wat dit op sy beurt uit die Franse Encore des ménechmes van L. Picard verwerk het) en Dokter Wespe (1913) uit die Duits van Roderich Benedix. https://af.wikipedia.org/wiki/D.G._Conradie

Return to ESAT Personalities C

Return to South African Theatre Personalities

Return to Main Page