Elnora en Nirvana

From ESAT
Revision as of 06:35, 26 May 2019 by Satj (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search

ELNORA EN NIRVANA POPPESPEL Afr. OB. Teks: Nieke Lombard Regie: Stéphanie Brink Met Nieke Lombard en Chanmari Erasmus Elnora is ’n bejaarde vrou wat haar dae deurbring met haar siel Nirvana. Hulle mymer saam oor die lewe en verlede, terwyl die klok aanhou tik.

Elnora en Nirvana— ‘n Poppekas wat die storie van ‘n ou tannie vertel wie se enigste geselskap haar siel, Nirvana, is. Dit is uit die pen van Nieke Lombard wat self ook op die verhoog verskyn saam met Chamari Erasmus. Stéphanie Brink hanteer die regie. (Source:)

Sources

KKNK programme, 29 March-6 April 2013

http://thegremlin.co.za/oudtshoorn-news/wordpress/2013/03/08/beleef-uitdaging-en-nuwe-ervarings-met-baanbreek-produksies-by-die-absa-kknk/

Return to E in Plays 1 Original SA Plays

Return to E in Plays 2 Foreign Plays

Return to South_African_Theatre/Plays

Return to Main Page