Die roadtrip
Die roadtrip is an Afrikaans comedy by Ferdinand Bekker.
MET Brendon Daniels en Waldemar Schultz TEKS Ferdinand Bekker REGIE Gaerin Hauptfleisch VERVAARDIGER Stercus Produksies
Jaco en Belarus is op die pad. Die plan is om op ’n roadtripvan suid na noord te gaan om bietjie weg te kom van alles: wederhelftes, kinders, troeteldiere en werk. Dit is net die oop pad sonder verpligtinge, sorge en skuldgevoelens. Maar die lewe is nie meer so eenvoudig soos 20 jaar gelede nie en dinge rafel vinnig uit as die twee hul verlore jeug probeer herleef. Met skreeusnaakse gevolge.
Geheime word ontbloot en daar wag ’n verrassing in die kattebak as die teëspoed hulle in die middel van nêrens tref. Die roadtrip sal waarskynlik dieselfde trefferpad loop as dié span se Afrikaans | Geen o/12 |T | 70 min.
R125, R140 (by die deur)
ATKV Griesselsaal
23 Maart 10:00, 24 Maart 13:00, 25 Maart 20:00, 26 Maart 10:00, 27 Maart 11:00