Junior Makhoere

From ESAT
Revision as of 14:04, 9 June 2018 by Miriamt (talk | contribs)
Jump to navigation Jump to search

Junio Makhoere (19*-). Writer, director, actor.

Biography

Junior was born in Potchefstroom but livs and works in Pretoria.

Contribution to SA theatre, film, media and/or performance

Hy was direkteur van die Mamelodi teaterorg. en ook ‘n stigterslid in 1985. Daar is Pretoria (skrywer Junior Makhoere) in die Théatre Rendevouz In Pta. Eerste teatergroep uit ‘n township wat in die teater gespeel het en in Afr!!! Was ook by ATKV-Toneelfees in Pta & die Std Bank Nas Kunstefees in Ghmstd en weer by KKNK. !996. Vertel storie van Pta en sy mense, tsotsi’s in S/side, boereorkes en Mil. Parade by Pta jaarlikse skou. Kort satiriese sketse, a cappella sang, mimiek en drama. Skrywer speel in stuk en drie kollegas, Themba Ndimande, Calvin Ngcaku, Sello Ngale) v/d Mamelodi Theatre Organization. Hoofdoel om alle kunsvorme te bevorder. Hy is baie betrokke by gemeenskaps – en indus. Teater.

He also wrote Blues Train, Ek My Bra, Johan Kuier die Toordokter and Take a Leaf.


Return to

Return to ESAT Personalities M

Return to South African Theatre Personalities

Return to Main Page