Reggie’s Roaring Roadshow
One-man play by Lionel Newton and Lara Foot (1993).
Subject
>>>>>>>>>>>>>> REGINALD VISAGIE van Alberton is 'n gewone ou met 'n gesin, twee motors en 'n swembad. Hy droom egter van sy naam in ligte soos die groot sterre van Amerika. Met die hulp van 'n bottel hardehout, begeef Reggie hom dus by die jaarlikse talentwedstryd in die skoolsaal op die verhoog. Hier hou hy sy lyf kaartmannetjie in 'n reeks sketse oor die lewe in Suid-Afrika oor dinge so alledaags soos die soektog na 'n toilet in Hillbrow. In die sketse word veral blankes se nostalgie en hul vergeefse hunkering na die verlede uitgebeeld. Reggie wil net in vrede agter sy veiligheidsheining leef en nie dít verloor waarvoor hy al die jare gewerk het nie.
Performance history in South Africa
Premièred in the Market Theatre in September 1993, directed by Lara Foot, with Lionel Newton as Reginald. The production later played in Port Elizabeth.
Sources
Go to ESAT Bibliography
Return to
Return to R in Plays I Original SA Plays
Return to South_African_Theatre/Plays
Return to South_African_Festivals Festivals and Competitions
Return to The ESAT Entries
Return to Main Page