Reported Missing / Vermis
Jump to navigation
Jump to search
See also Vermis
Swart-wit; kom. dup. neg.; beeld; 35 mm.; asetaat; klank; 852 vt.; Afr.; Rol 1 van 1 rol. Outeursreg: SA Red Cross. Produksie: AF Prod., 1940's. Fotografie - GF Noble en F Dixon; Redigering - H Kirstein; Klank - E Howes; Regisseur - J Albrecht. -- Die rolprent toon wat deur die Rooi Kruis organisasie gedoen word om vermiste soldate op te spoor. Sodra hulle opgespoor word, word hulle naasbestaandes in kennis gestel en die Rooi Kruis stuur gereeld pakkies en klere na gevangenes. Engelse Titel: Reported missing.