D.G. Conradie
D.G. Conradie (1879–1966) was a lawyer, journalist, politician and translator of dramas.
Among his translations were Fyne Beskuite (for an unnamed amateur company in 1908); Di Neef als Oom (1909) Dr Wespe (1813).
Hy maak ’n vroeë bydrae tot die Afrikaanse literatuur met sy vertalings van buitelandse klug- en blyspele in Afrikaans. Hy is verantwoordelik vir die vertaling van Fyne beskuite (1908) van Justus van Maurik, Di neef als oom (1909) uit die Duits van Friedrich Schiller (wat dit op sy beurt uit die Franse Encore des ménechmes van L. Picard verwerk het) en Dokter Wespe (1913) uit die Duits van Roderich Benedix. https://af.wikipedia.org/wiki/D.G._Conradie
Return to ESAT Personalities C
Return to South African Theatre Personalities
Return to Main Page