Die Hele Dorp Weet
Revision as of 05:44, 7 April 2019 by Satj (talk | contribs) (Created page with "''Die Hele Dorp Weet'' is an Afrikaanse rolprent wat in 1961 deur Carfo vervaardig en uitgereik is. Dit is geskoei op 'n gelyknamige boek deur Santie Groskopf. Genre[wys...")
Die Hele Dorp Weet is an Afrikaanse rolprent wat in 1961 deur Carfo vervaardig en uitgereik is. Dit is geskoei op 'n gelyknamige boek deur Santie Groskopf.
Genre[wysig | wysig bron]
Die rolprent is ’n drama.
Storielyn[wysig | wysig bron]
Dit handel oor ’n meisie wat ’n soektog na haar pa onderneem nadat haar ouers besluit het om te skei. Dit fokus op die vernietigende uitwerking van egskeiding op ’n gesin. Die prent is in 1975 deur Constantia Films herfilm onder die naam Soekie.