Difference between revisions of "Kabous Meiring"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "Kabous Meiring () is a performer, TV presenter, compere, publicity manager, film director and arts administrator Born Karen-Christine Meiring in Pretoria , but gene...")
 
Line 5: Line 5:
  
  
is die aanbieder van Prontuit, ’n program oor sosiale en kultuurkwessies, op kykNET.
 
  
Sy begin egter haar loopbaan as aanbieder op die televisieprogram Oulap se rooi, ’n dekade of wat gelede. In hierdie tyd doen sy ook radiowerk as aanbieder van Vloerplan en RSG-kuns.
 
  
Kabous maak ook ’n draai in die uitgewersbedryf as reklamekoördineerder by NB-uitgewers, maar ontdek opnuut haar liefde vir die kameras toe sy genooi word deur Life in a Bulb om die regie van ’n kortfilm, Drukkersbloed (2012) te behartig vir die Silwerskermfees.
+
==Sources==
  
Kort voor lank was sy terug op die kassie as aanbieder van Varstrap, weer vir kykNET, en kort daarna voltyds vir kykNET as deel van die span by Idea Candy wat Dagbreek, die oggendprogram, begin in 2012.
+
https://www.bookboek.co.za/km.html
  
Sy werk tans ook as vervaardiger en regisseur, op verskeie joernaal- en werklikheidsreekse, en koördineer en fasiliteer diskoersreekse en paneelbesprekings vir onder meer kunstefeeste.
+
https://www.imdb.com/name/nm5844906/
 +
 
 +
https://www.dstv.com/kyknet/af-za/program/prontuit/aanbieder/kabous-meiring/akteur

Revision as of 07:20, 10 October 2024

Kabous Meiring () is a performer, TV presenter, compere, publicity manager, film director and arts administrator


Born Karen-Christine Meiring in Pretoria , but generally known as Kabous Meiring, she is the daughter of journalist Martie Meiring and architect Hannes Meiring.



Sources

https://www.bookboek.co.za/km.html

https://www.imdb.com/name/nm5844906/

https://www.dstv.com/kyknet/af-za/program/prontuit/aanbieder/kabous-meiring/akteur