Difference between revisions of "Junior Makhoere"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "(19*-) Writer, director, actor. * Junior is Potch gebore maar in Pta gebly en gewerk. Hy was direkteur van die Mamelodi teaterorg. en ook ‘n stigterslid in 1985. ''[[Daar is ...")
 
Line 1: Line 1:
(19*-) Writer, director, actor. * Junior is Potch gebore maar in Pta gebly en gewerk.  Hy was direkteur van die Mamelodi teaterorg. en ook ‘n stigterslid in 1985.  ''[[Daar is Pretoria]]'' (skrywer Junior Makhoere) in die [[Théatre Rendevouz]] In Pta.  Eerste teatergroep uit ‘n township wat in die teater gespeel het en in Afr!!!  Was ook by ATKV-Toneelfees in Pta & die Std Bank Nas Kunstefees in Ghmstd en weer by KKNK.  !996.  Vertel storie van Pta en sy mense, tsotsi’s in S/side, boereorkes en Mil. Parade by Pta jaarlikse skou.  Kort satiriese sketse, a capella sang, mimiek en drama.  Skrywer speel in stuk en drie kollegas, [[Themba Ndimande]], [[Calvin Ngcaku]], [[Sello Ngale]]) v/d [[Mamelodi Theatre Organization]].  Hoofdoel om alle kunsvorme te bevorder.  Hy is baie betrokke by gemeenskaps – en indus. Teater.
+
(19*-) Writer, director, actor. * Junior is Potch gebore maar in Pta gebly en gewerk.  Hy was direkteur van die Mamelodi teaterorg. en ook ‘n stigterslid in 1985.  ''[[Daar is Pretoria]]'' (skrywer Junior Makhoere) in die [[Théatre Rendevouz]] In Pta.  Eerste teatergroep uit ‘n township wat in die teater gespeel het en in Afr!!!  Was ook by ATKV-Toneelfees in Pta & die Std Bank Nas Kunstefees in Ghmstd en weer by KKNK.  !996.  Vertel storie van Pta en sy mense, tsotsi’s in S/side, boereorkes en Mil. Parade by Pta jaarlikse skou.  Kort satiriese sketse, a cappella sang, mimiek en drama.  Skrywer speel in stuk en drie kollegas, [[Themba Ndimande]], [[Calvin Ngcaku]], [[Sello Ngale]]) v/d [[Mamelodi Theatre Organization]].  Hoofdoel om alle kunsvorme te bevorder.  Hy is baie betrokke by gemeenskaps – en indus. Teater.
  
 
Return to [[ESAT Personalities M]]
 
Return to [[ESAT Personalities M]]

Revision as of 08:21, 4 August 2016

(19*-) Writer, director, actor. * Junior is Potch gebore maar in Pta gebly en gewerk. Hy was direkteur van die Mamelodi teaterorg. en ook ‘n stigterslid in 1985. Daar is Pretoria (skrywer Junior Makhoere) in die Théatre Rendevouz In Pta. Eerste teatergroep uit ‘n township wat in die teater gespeel het en in Afr!!! Was ook by ATKV-Toneelfees in Pta & die Std Bank Nas Kunstefees in Ghmstd en weer by KKNK. !996. Vertel storie van Pta en sy mense, tsotsi’s in S/side, boereorkes en Mil. Parade by Pta jaarlikse skou. Kort satiriese sketse, a cappella sang, mimiek en drama. Skrywer speel in stuk en drie kollegas, Themba Ndimande, Calvin Ngcaku, Sello Ngale) v/d Mamelodi Theatre Organization. Hoofdoel om alle kunsvorme te bevorder. Hy is baie betrokke by gemeenskaps – en indus. Teater.

Return to ESAT Personalities M

Return to South African Theatre Personalities

Return to Main Page