Difference between revisions of "Risiko"
Jump to navigation
Jump to search
(Created page with "RISIKO DRAMA Afr. Geen o/18 (T) (S) Teks & regie: Schalk Schoombie Met Dominque Fourie en David Konrad ’n Sielkundige riller met ’n angel in die stert. ’n Sexy dodedans ...") |
|||
Line 2: | Line 2: | ||
DRAMA | DRAMA | ||
Afr. Geen o/18 (T) (S) | Afr. Geen o/18 (T) (S) | ||
− | Teks & regie: Schalk Schoombie | + | Teks & regie: [[Schalk Schoombie]] Met [[Dominque Fourie]] en [[David Konrad]]. |
− | Met Dominque Fourie en David Konrad | + | |
’n Sielkundige riller met ’n angel in die stert. ’n Sexy dodedans tussen liefde en wraak, pyn en plesier. Imelda het alles: ryk man, vinnige motor, groot huis. Wanneer sy die risiko-ontleder Johan ontmoet, begin ’n plan posvat. Imelda wil afreken met haar man en Johan bied finale oplossings. | ’n Sielkundige riller met ’n angel in die stert. ’n Sexy dodedans tussen liefde en wraak, pyn en plesier. Imelda het alles: ryk man, vinnige motor, groot huis. Wanneer sy die risiko-ontleder Johan ontmoet, begin ’n plan posvat. Imelda wil afreken met haar man en Johan bied finale oplossings. | ||
Latest revision as of 16:23, 10 December 2014
RISIKO DRAMA Afr. Geen o/18 (T) (S) Teks & regie: Schalk Schoombie Met Dominque Fourie en David Konrad.
’n Sielkundige riller met ’n angel in die stert. ’n Sexy dodedans tussen liefde en wraak, pyn en plesier. Imelda het alles: ryk man, vinnige motor, groot huis. Wanneer sy die risiko-ontleder Johan ontmoet, begin ’n plan posvat. Imelda wil afreken met haar man en Johan bied finale oplossings.
(Source: KKNK programme, 29 March-6 April 2013)
Return to R in Plays 1 Original SA Plays
Return to R in Plays 2 Foreign Plays
Return to South_African_Theatre/Plays
Return to Main Page