Difference between revisions of "Volgende, Asseblief!"
Jump to navigation
Jump to search
(Created page with "''Volgende, Asseblief!'' ("Next Please!") is a radio drama by [Fanus Rautenbach]] () Sy radiodrama “Volgende, asseblief!” word in die versamelbundel “Hoorspelkeur...") |
|||
| Line 1: | Line 1: | ||
| − | ''[[Volgende, Asseblief!]]'' ("Next Please!") is a radio drama by [Fanus Rautenbach]] () | + | ''[[Volgende, Asseblief!]]'' ("Next Please!") is a radio drama by [[Fanus Rautenbach]] () |
Sy radiodrama “Volgende, asseblief!” word in die versamelbundel “Hoorspelkeur” opgeneem. Die drama is in die vorm van ’n lang monoloog deur ’n haarkapper, met die onheilspellende herhaling van wat hy sal maak met die man wat sy vrou verkrag het en haar kranksinnig agtergelaat het. Algaande word dit duidelik dat die klant wie se hare en baard hy nou besig is om te sny, daardie man is. | Sy radiodrama “Volgende, asseblief!” word in die versamelbundel “Hoorspelkeur” opgeneem. Die drama is in die vorm van ’n lang monoloog deur ’n haarkapper, met die onheilspellende herhaling van wat hy sal maak met die man wat sy vrou verkrag het en haar kranksinnig agtergelaat het. Algaande word dit duidelik dat die klant wie se hare en baard hy nou besig is om te sny, daardie man is. | ||
Revision as of 06:31, 11 April 2026
Volgende, Asseblief! ("Next Please!") is a radio drama by Fanus Rautenbach ()
Sy radiodrama “Volgende, asseblief!” word in die versamelbundel “Hoorspelkeur” opgeneem. Die drama is in die vorm van ’n lang monoloog deur ’n haarkapper, met die onheilspellende herhaling van wat hy sal maak met die man wat sy vrou verkrag het en haar kranksinnig agtergelaat het. Algaande word dit duidelik dat die klant wie se hare en baard hy nou besig is om te sny, daardie man is.