Difference between revisions of "Cobus Venter"
Line 3: | Line 3: | ||
=NOTES TO BE EDITED= | =NOTES TO BE EDITED= | ||
− | Cobus Venter diep spore as sanger en akteur met hoofrolle in musiekblyspele soos My Fair Lady, Fiddler On The Roof, Dis Hoe Dit Was, Ons Vir Jou, Shaka Zulu, Jock of the Bushveld, Tree Aan!, Ester Die Musical, Cinderella, Jesus Die Musiekblyspel en Droomkind. | + | Cobus Venter diep spore as sanger en akteur met hoofrolle in musiekblyspele soos ''[[My Fair Lady]]'', ''[[Fiddler On The Roof]]'', ''[[Dis Hoe Dit Was]]'', ''[[Ons Vir Jou, Shaka Zulu]]'', ''[[Jock of the Bushveld]]'', ''[[Tree Aan!]]'', ''[[Ester Die Musical]]'', ''[[Cinderella]]'', ''[[Jesus Die Musiekblyspel]]'' en ''[[Droomkind]]''. |
− | In 2010 word hy twee keer genomineer vir ’n Mercury Durban Theatre toekenning – as Don Quixote in Man of La Mancha en as Freddy Einsford-Hill in My Fair Lady – wat hy wen vir sy vertolking van Freddy. Cobus maak ook sy merk op die dramaverhoog in produksies soos Siener In Die Suburbs (KKNK 2002), Swaelduif (KKNK 2003) en Full Circle in 2006. As iemand wat daarvan hou om mense te laat lag wys hy ook sy slag in klugte: Knypie Op Die Kant en Knypie 2: ’n Dubbeldosis. Sy hoogtepunte as klassieke tenoor sluit in: die Afrikaanse Oratorium, Die Skepping en die rol van posmeester Smit in die nuwe Afrikaanse opera, Poskantoor, wat onlangs as beste produksie by Aardklop 2014 bekroon is. Hy het die rol van Tom Koekemoer vertolk in verlede jaar se My Boetie se Boetie se Boetie se Baba en is vanjaar te sien in die hoofrol in Daa’ Gaat die Bruid! onder regie van [[Frans Swart]]. | + | In 2010 word hy twee keer genomineer vir ’n [[Mercury Durban Theatre toekenning]] – as Don Quixote in ''[[Man of La Mancha]]'' en as Freddy Einsford-Hill in ''[[My Fair Lady]]'' – wat hy wen vir sy vertolking van Freddy. Cobus maak ook sy merk op die dramaverhoog in produksies soos ''[[Siener In Die Suburbs]]'' (KKNK 2002), ''[[Swaelduif]]'' (KKNK 2003) en ''[[Full Circle]]'' in 2006. As iemand wat daarvan hou om mense te laat lag wys hy ook sy slag in klugte: ''[[Knypie Op Die Kant]]'' en ''[[Knypie 2: ’n Dubbeldosis]]''. Sy hoogtepunte as klassieke tenoor sluit in: die Afrikaanse Oratorium, Die Skepping en die rol van posmeester Smit in die nuwe Afrikaanse opera, ''[[Poskantoor]]'', wat onlangs as beste produksie by [[Aardklop]] 2014 bekroon is. Hy het die rol van Tom Koekemoer vertolk in verlede jaar se ''[[My Boetie se Boetie se Boetie se Baba]]'' en is vanjaar te sien in die hoofrol in ''[[Daa’ Gaat die Bruid!]]'' onder regie van [[Frans Swart]]. |
2018: Appeared in ''[[Antie Pohl]]'' at the ''[[Innibos]]'' National Festival | 2018: Appeared in ''[[Antie Pohl]]'' at the ''[[Innibos]]'' National Festival | ||
Line 11: | Line 11: | ||
== Sources == | == Sources == | ||
+ | http://www.lefra.co.za/index.php | ||
− | + | [[Rapport]] Gauteng, 15 July 2007. | |
http://all-timeradio.com/mediavrystelling-2016-07-11-kom-groet-die-grotheld-by-die-vrystaat-kunstefees/ | http://all-timeradio.com/mediavrystelling-2016-07-11-kom-groet-die-grotheld-by-die-vrystaat-kunstefees/ |
Revision as of 15:59, 21 April 2022
Cobus Venter is a South African singer and actor.
NOTES TO BE EDITED
Cobus Venter diep spore as sanger en akteur met hoofrolle in musiekblyspele soos My Fair Lady, Fiddler On The Roof, Dis Hoe Dit Was, Ons Vir Jou, Shaka Zulu, Jock of the Bushveld, Tree Aan!, Ester Die Musical, Cinderella, Jesus Die Musiekblyspel en Droomkind.
In 2010 word hy twee keer genomineer vir ’n Mercury Durban Theatre toekenning – as Don Quixote in Man of La Mancha en as Freddy Einsford-Hill in My Fair Lady – wat hy wen vir sy vertolking van Freddy. Cobus maak ook sy merk op die dramaverhoog in produksies soos Siener In Die Suburbs (KKNK 2002), Swaelduif (KKNK 2003) en Full Circle in 2006. As iemand wat daarvan hou om mense te laat lag wys hy ook sy slag in klugte: Knypie Op Die Kant en Knypie 2: ’n Dubbeldosis. Sy hoogtepunte as klassieke tenoor sluit in: die Afrikaanse Oratorium, Die Skepping en die rol van posmeester Smit in die nuwe Afrikaanse opera, Poskantoor, wat onlangs as beste produksie by Aardklop 2014 bekroon is. Hy het die rol van Tom Koekemoer vertolk in verlede jaar se My Boetie se Boetie se Boetie se Baba en is vanjaar te sien in die hoofrol in Daa’ Gaat die Bruid! onder regie van Frans Swart.
2018: Appeared in Antie Pohl at the Innibos National Festival
Sources
http://www.lefra.co.za/index.php
Rapport Gauteng, 15 July 2007.
Go to the ESAT Bibliography
Return to
Return to ESAT Personalities S
Return to South African Theatre Personalities
Return to The ESAT Entries
Return to Main Page