Difference between revisions of "Port Elizabeth Afrikaanse Amateur Toneelvereniging"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
Line 14: Line 14:
  
 
``Ek was hoofsaaklik adviseur,'' sê hy. Die advies het wyer gestrek as geldbesteding of die keuse van stukke. ``Toneelspelers, al is hulle amateurs, ly maar aan kunstenaarstemperament,'' sê hy. As buitestaander moes hy dikwels geskille help oplos wanneer toneelspelers kort voor die openingsaand skielik so kwaad vir mekaar was dat hulle weier om op te tree. Hy moes ook moed inpraat wanneer die gehore weggebly het.  
 
``Ek was hoofsaaklik adviseur,'' sê hy. Die advies het wyer gestrek as geldbesteding of die keuse van stukke. ``Toneelspelers, al is hulle amateurs, ly maar aan kunstenaarstemperament,'' sê hy. As buitestaander moes hy dikwels geskille help oplos wanneer toneelspelers kort voor die openingsaand skielik so kwaad vir mekaar was dat hulle weier om op te tree. Hy moes ook moed inpraat wanneer die gehore weggebly het.  
 +
 +
Renamed [[ATKV-Peaat]] in 20**. , is presenting the comedy Ooievaart: Wie's Jou Pappa?
 +
 +
They use the [[Little Theatre]], also referred to as the [[Pemads Little Theatre]]
  
  
They use the [[Little Theatre]]
 
  
  

Revision as of 06:43, 21 September 2014

("Port Elizabeth Afrikaans Amateur Theatrical Society") Acronym: PEAAT


TRANSLATE

Die Port Elizabethse Afrikaanse Amateurtoneelvereniging (PEAAT) is op 22 Maart 1951 in die pastorie van die NG kerk PE-Wes gestig. “Ek lees in een van die ou dokumente dat daar verwys is na ’n organisasie wat van krag tot krag gaan maar dat PEAAT letterlik van kerk tot kerk gegaan het,” het die huidige voorsitter, me. Emercia de Lange, gesê. Die eerste beskermvrou was Anna Neethling-Pohl en later is prof. Marius­ Swart as erepresident aangewys. Hy was in dié posisie vir 25 jaar. Swart is in Februarie 1999 deur mnr. Eben de Vos opgevolg wat tans erepresident is.

PROF. MARIUS SWART, wat ná 25 jaar uitgetree het as erepresident van Peaat, die Port Elizabethse Afrikaanse Amateur Toneelgeselskap, sê hy voel oor Peaat soos 'n ouma oor haar eerste kleinkind: ``Of die onderwerp onder bespreking nou Japan of skaap skeer is, sy sal altyd 'n verskoning kry om haar kleinkind se foto te wys.

In sy jong dae was hy aktief by die teater betrokke hy het selfs as student saam met die legendariese André Huguenet in Oedipus Rex opgetree en saam met Rudi Neitz gesing. Van hy sowat 30 jaar gelede in Port Elizabeth kom woon het, het sy werk as professor in geskiedenis aan die UPE en sy gesin hy is pa van vyf kinders hom te besig gehou om toneel te speel. Maar as erepresident van Peaat kon hy sy vinger op die pols hou van die toneellewe in die stad.

``Ek was hoofsaaklik adviseur, sê hy. Die advies het wyer gestrek as geldbesteding of die keuse van stukke. ``Toneelspelers, al is hulle amateurs, ly maar aan kunstenaarstemperament, sê hy. As buitestaander moes hy dikwels geskille help oplos wanneer toneelspelers kort voor die openingsaand skielik so kwaad vir mekaar was dat hulle weier om op te tree. Hy moes ook moed inpraat wanneer die gehore weggebly het.

Renamed ATKV-Peaat in 20**. , is presenting the comedy Ooievaart: Wie's Jou Pappa?

They use the Little Theatre, also referred to as the Pemads Little Theatre



Sources

For more information

Return to

Return to South African Theatre Venues, Companies, Societies, etc

Return to The ESAT Entries

Return to Main Page