Difference between revisions of "Kosie House of Theatre"
(Created page with " == IN AFRIKAANS - NEEDS TO BE TRANSLATED == ‘n Produksie-huis wat spesialiseer in die ontwerp, produksie en vervaardiging van aanbiedinge en elemente vir die verhoog en vir ...") |
|||
(2 intermediate revisions by 2 users not shown) | |||
Line 1: | Line 1: | ||
+ | == IN AFRIKAANS - NEEDS TO BE EDITED AND TRANSLATED == | ||
− | |||
− | |||
− | |||
− | |||
+ | ‘n Produksie-huis wat spesialiseer in die ontwerp, produksie en vervaardiging van aanbiedinge en elemente vir die verhoog en vir televisie. Kosie House of Theatre is in 2006 gestig deur [[Kosie Smit]] wat oor die afgelope tien jaar veral naam gemaak het in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf as stel– en beligtingsontwerper. Sy werk is alom-bekend en hy het al plaaslik en in die buiteland saam met van die grootste name gewerk. Hy het egter gevoel dat die tyd aangebreek het om sy vlerke ‘n bietjie wyer te sprei. Die eerste projek was die vervaardiging van [[Lizz Meiring]] se eerste DVD getiteld, Elke ander duim ‘n dame, wat verlede jaar deur Kosie House of Theatre verfilm en vervaardig is. Dit is die eerste in ‘n reeks van oorspronklike afrikaanse teater-produksies wat oor die volgende paar jaar vir DVD verfilm sal word. In 2008 is twee verhoogproduksies deur Kosie House of Theatre vervaardig. ''[[Shirley Valentyn]]'' (in samewerking met [[Wordsmith Theatre Factory]]) was van 13-17 Mei 2008 by die UJ Teater in Johannesburg op die planke gewees. [[Shaleen Surtie-Richards]] was in die hoofrol. ''[[Sing]]'' is van 5-20 Julie 2008 (in samewerking met die [[Pro Musica Teater]]) in Roodepoort aangebied met [[Tobie Cronje]], [[Lizz Meiring]] en [[Terence Bridgett]] in die hoofrolle. In 2009 het die eerste van ‘n reeks DVD’s die lig gesien van [[Amanda Strydom]] se een vrou vertonings, “State of the Heart”, vervaardig deur Kosie House of Theatre. Behalwe vir Kosie House of Theatre se eie projekte, staan Jaco en sy span medewerkers steeds reg om ‘n verskeidenheid van kliënte op ‘n daaglikse basis te bedien met uitstekende diens. Kontak ons gerus vir enige behoeftes ten opsigte van stelontwerp en –bou, beligting, klank en ander produksie-dienste! | ||
== Sources == | == Sources == | ||
Line 10: | Line 8: | ||
== For more information == | == For more information == | ||
− | + | http://www.kosie.biz/ | |
== Return to == | == Return to == |
Latest revision as of 09:22, 27 April 2016
Contents
IN AFRIKAANS - NEEDS TO BE EDITED AND TRANSLATED
‘n Produksie-huis wat spesialiseer in die ontwerp, produksie en vervaardiging van aanbiedinge en elemente vir die verhoog en vir televisie. Kosie House of Theatre is in 2006 gestig deur Kosie Smit wat oor die afgelope tien jaar veral naam gemaak het in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf as stel– en beligtingsontwerper. Sy werk is alom-bekend en hy het al plaaslik en in die buiteland saam met van die grootste name gewerk. Hy het egter gevoel dat die tyd aangebreek het om sy vlerke ‘n bietjie wyer te sprei. Die eerste projek was die vervaardiging van Lizz Meiring se eerste DVD getiteld, Elke ander duim ‘n dame, wat verlede jaar deur Kosie House of Theatre verfilm en vervaardig is. Dit is die eerste in ‘n reeks van oorspronklike afrikaanse teater-produksies wat oor die volgende paar jaar vir DVD verfilm sal word. In 2008 is twee verhoogproduksies deur Kosie House of Theatre vervaardig. Shirley Valentyn (in samewerking met Wordsmith Theatre Factory) was van 13-17 Mei 2008 by die UJ Teater in Johannesburg op die planke gewees. Shaleen Surtie-Richards was in die hoofrol. Sing is van 5-20 Julie 2008 (in samewerking met die Pro Musica Teater) in Roodepoort aangebied met Tobie Cronje, Lizz Meiring en Terence Bridgett in die hoofrolle. In 2009 het die eerste van ‘n reeks DVD’s die lig gesien van Amanda Strydom se een vrou vertonings, “State of the Heart”, vervaardig deur Kosie House of Theatre. Behalwe vir Kosie House of Theatre se eie projekte, staan Jaco en sy span medewerkers steeds reg om ‘n verskeidenheid van kliënte op ‘n daaglikse basis te bedien met uitstekende diens. Kontak ons gerus vir enige behoeftes ten opsigte van stelontwerp en –bou, beligting, klank en ander produksie-dienste!
Sources
For more information
Return to
Return to South African Theatre Venues, Companies, Societies, etc
Return to The ESAT Entries
Return to Main Page