Difference between revisions of "Die roadtrip"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "''Die roadtrip'' is an Afrikaans comedy by Ferdinand Bekker. MET Brendon Daniels en Waldemar Schultz TEKS Ferdinand Bekker REGIE Gaerin Hauptfleisch VERVAARDIGE...")
 
(Redirected page to Road Trip)
 
(11 intermediate revisions by the same user not shown)
Line 1: Line 1:
''[[Die roadtrip]]'' is an [[Afrikaans]] comedy by [[Ferdinand Bekker]].
+
#REDIRECT[[Road Trip]]
 
 
 
 
MET Brendon Daniels en Waldemar Schultz TEKS Ferdinand Bekker REGIE Gaerin Hauptfleisch VERVAARDIGER Stercus Produksies
 
Jaco en Belarus is op die pad. Die plan is om op ’n roadtripvan suid na noord te gaan om bietjie weg te kom van alles: wederhelftes, kinders, troeteldiere en werk. Dit is net die oop pad sonder verpligtinge, sorge en skuldgevoelens. Maar die lewe is nie meer so eenvoudig soos 20 jaar gelede nie en dinge rafel vinnig uit as die twee hul verlore jeug probeer herleef. Met skreeusnaakse gevolge.
 
Geheime word ontbloot en daar wag ’n verrassing in die kattebak as die teëspoed hulle in die middel van nêrens tref. Die roadtrip sal waarskynlik dieselfde trefferpad loop as dié span se Afrikaans | Geen o/12 |T | 70 min.
 
R125, R140 (by die deur)
 
ATKV Griesselsaal
 
23 Maart 10:00, 24 Maart 13:00, 25 Maart 20:00, 26 Maart 10:00, 27 Maart 11:00
 

Latest revision as of 07:22, 23 March 2019

Redirect to: