Difference between revisions of "Nieke Lombard"
Jump to navigation
Jump to search
Line 1: | Line 1: | ||
− | + | '''Nieke Lombard''', ’n talentvolle marionetteur, wat haar vaardighede saam met die [[Handspring Puppet Company]] geslyp het. Sy skep haar eie tekste, maak haar eie poppe en is ook ’n uitstekende vertolker. Haar eie poppeproduksie ''[[Elnora en Nirvana]]'' het begoël en haar vertolking in ''[[Pruttel]]'' van [[Jayne Batzofin]] was uitstekend. | |
+ | |||
+ | Return to [[ESAT Personalities L]] | ||
+ | |||
+ | Return to [[South_African_Theatre/Personalities|South African Theatre Personalities]] | ||
+ | |||
+ | Return to [[Main Page]] |
Revision as of 12:36, 29 April 2013
Nieke Lombard, ’n talentvolle marionetteur, wat haar vaardighede saam met die Handspring Puppet Company geslyp het. Sy skep haar eie tekste, maak haar eie poppe en is ook ’n uitstekende vertolker. Haar eie poppeproduksie Elnora en Nirvana het begoël en haar vertolking in Pruttel van Jayne Batzofin was uitstekend.
Return to ESAT Personalities L
Return to South African Theatre Personalities
Return to Main Page