Difference between revisions of "Carfo"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "Carfo, standing for "Christelike Afrikaanse Rolprent Fotografiese Organisasie" (i.e. "Christian Afrikaans Film Photographic Organisation") was a film production and distri...")
 
(Replaced content with "Carfo, standing for "Christelike Afrikaanse Rolprent Fotografiese Organisasie" (i.e. "Christian Afrikaans Film Photographic Organisation") was a film production and di...")
Line 2: Line 2:
  
  
[[Carfo]] was registered as a non-profit company in September 1947, with [[Rudolf Raath]] as managing director. , besturende direkteur, samel binne ’n paar jaar £102 000 in, en ’n volwaardige rolprentateljee word in Dan­ville, Pretoria, gebou. Finansieel gaan dit na ’n ruk egter broekskeur en Kappie Botha word in 1958 gevra om te kom help. In samewerking met Norval Geldenhuys* van Naweekpos vervaardig Kappie en sy vrou, Euodie, en Willie Alheit die storierolprent Ek sal opstaan. Dit bring genoeg geld in om die produksiekoste te dek en iets oor te hê vir ’n volgende storiefilm, Kyk na die sterre. Toe volg Die hele dorp weet, gebaseer op Anna M Louw* se gelyknamige boek. Dit was ’n baie groot sukses.
+
[[Carfo]] was registered as a non-profit company in September 1947, with [[Rudolf Raath]] as managing director.
 
 
In Julie 1959 stig Attie Labuschagne en ander sendelinge* Mema as ’n kerk-aksie in Malawi. Die doel was om radio-uitsendings en die gebruik van ander elektroniese hulpmiddels vir evangelisasie*-doeleindes in te span. Die naam Mema kom van ’n Chewa-woord wat “uitnooi” beteken. By die stig­tingsbyeenkoms op Lilongwe demonstreer Robert Schmidt*, teologiese student, ’n meganiese vinger-grammofoon (fonograaf) wat hy ontwerp het om klankopnames van grammofoonplate sonder krag of batterye te speel. Tydens die 1959-Sendingweek op Stellenbosch vertel Schmidt van die moontlikhede van klankopnames vir evangelisasiedoeleindes. Twee weke later word Mema (SA) op Stellenbosch gestig. Die volgende jaar is dit verskuif na Bloemfontein, by die Sending­pers. Mettertyd sluit Schmidt voltyds by die span aan en Willie Olwage word orga­niseerder. Die klem van die werk verskuif geleidelik na die gebruik van videoprogramme en klankkassette.
 
 
 
Carfo is in 1970 met al sy bates na die Algemene Sinode van die NG Kerk* oorgedra. Willie Alheit vervaardig onder meer Afspraak in die Kalahari, Vrou uit die nag, Ridder van die grootpad en Irma in die 1970’s. In 1979 word ’n belang­rike besluit geneem: Carfo word die film­afdeling van Mema. Al Carfo se rolprente en toerusting word na Mema in Bloemfontein verskuif en in die Sending­persgebou gehuisves. Etlike rolprente word in die 1980’s vervaardig en versprei – ook in Xhosa, Zulu, Sotho en Tswana.
 
 
 
In 1985 word Mema deel van die Chris­telike Lektuurfonds (CLF)* se bediening onder die bestuur van Eddie Botha in Bloemfontein. Peet Neethling word in 1986 deur die Mema-kommissie beroep om die produksie-werksaamhede van Mema te behartig. In 1989 verskuif Mema se hoof­kantoor na Pretoria en word dit ook ’n produksiehuis vir talle Christelike televisieprogramme.
 
 
 
In 1992 volg ’n verdere ommekeer. Daar word besluit dat Mema, wat finansieel noustrop getrek het, deel moet word van Bybelkor*. Mema verskuif na Wellington en vorm saam met Bybelkor Bybel-Media* met Mema-Media as onderafdelingnaam.
 
 
 
In die 1990’s vervaardig Mema-Media onder leiding van Neethling meer as 800 programme vir kerklike verspreiding en TV-uitsendings en verskeie toekennings word van die ICVM (International Chistian Visual Media Association) ontvang. In 2015 is Mema-Media op Wellington deel van die NG Kerk se totale hergestruktureerde me­dia­groep.
 

Revision as of 12:56, 7 April 2019

Carfo, standing for "Christelike Afrikaanse Rolprent Fotografiese Organisasie" (i.e. "Christian Afrikaans Film Photographic Organisation") was a film production and distribution company.


Carfo was registered as a non-profit company in September 1947, with Rudolf Raath as managing director.