Difference between revisions of "J.H. de Bussy Uitgewery"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
Line 1: Line 1:
[[J.H. de Bussy Uitgewery]] was a South African publishing house.  
+
[[J.H. de Bussy Uitgewery]] was [[Dutch]] publishing house, which opened a South African branch in Pretoria in 1895.  
  
Founded in Pretoria
+
The company published numerous books in [[Dutch]] and [[Afrikaans]], including newspapers and magazines, and often worked on joint publishing ventures with the [[Dutch]] firm [[Jacques Dusseau & Co]] (Cape Town), later taking over the company and renaming it the [[Hollandsch-Afrikaansche Uitgevers Maatshappij]] ([[HAUM]]).
  
Often worked on joint publishing ventures with the [[Hollandsch-Afrikaansche Uitgevers Maatshappij]] ([[HAUM]]) founded by [[Jacques Dusseau]] (Cape Town) and with the company [[J.L. van Schaik]] in Pretoria.
+
Jacques Dusseau & Co. was ’n Amsterdamse uitgewery en boekhandelaar wat in Mei 1894 ’n tak in Kaapstad geopen het op aandrang van die Nederduitse Gereformeerde Kerk met die doel om godsdienstige publikasies in Suid-Afrika te versprei.
 +
 
 +
Die eerste bestuurders was die broers Fellema. Van die maatskappy se belangrike publikasies was onder meer die werke van ds. Andrew Murray, P. Huet se Afrikaansche gedichten (1867; sesde uitgawe 1894) en C.W.H. van der Post se Ignas Prinsloo of volharding bekroond (1899).
 +
 
 +
In 1896 het ds. Adriaan Moorrees, M.J. Stcuki, ds. P.J.G. de Vos en andere Ons Tijdschrift begin. Hierdie voortreflike tydskrif het tot 1901 verskyn. J.F. van Oordt (D'Abrez), een van sy getrouste medewerkers, was die firma se amptelike skrywer. Hy was verantwoordelik vir Zuid-Afrikaansche Historie-Bibliotheek wat uit ’n kultuur-historiese oogpunt en vanweë die rol wat dit gespeel het om trots in die nasionale verlede aan te wakker, veral belangrik is.
 +
 
 +
In 1898 het die maatskappy geldelike probleme ervaar en is dit oorgeneem deur die Amsterdamse firma J.H. de Bussy, wat drie jaar vantevore ’n tak in Pretoria geopen het. De Bussy het aan hou om die Kaapse tak van Jacques Dusseau & Co te bestuur en wel onder die naam Hollandsch-Afrikaansche Uitgevers-Maatschappij (HAUM).
 +
 
 +
 
 +
https://af.wikipedia.org/wiki/Jacques_Dusseau_%26_Co

Revision as of 06:09, 11 March 2018

J.H. de Bussy Uitgewery was Dutch publishing house, which opened a South African branch in Pretoria in 1895.

The company published numerous books in Dutch and Afrikaans, including newspapers and magazines, and often worked on joint publishing ventures with the Dutch firm Jacques Dusseau & Co (Cape Town), later taking over the company and renaming it the Hollandsch-Afrikaansche Uitgevers Maatshappij (HAUM).