Drie tannies en 'n tert
Jump to navigation
Jump to search
BEING WRITTEN
Drie tannies en ’n tert, geskryf deur die veelsydige kunstenaar Theo Kleynhans. Petro van den Heever vertolk verskillende rolle: die tannie wat troues reël, Meraai van die Baai, die vrou in die geel trui wat by die verkeerslig bedel en die geesdriftige verkoopsdame.