Die tikmasjien

From ESAT
Revision as of 15:51, 24 May 2024 by Satj (talk | contribs) (Created page with "Die Tikmasjien ("The typewriter") is a radio drama by Pirow Bekker (1935-). In hierdie drama is water die fokuspunt. Die soeke daarna, almal se afhanklikheid daarvan...")
(diff) ← Older revision | Latest revision (diff) | Newer revision → (diff)
Jump to navigation Jump to search

Die Tikmasjien ("The typewriter") is a radio drama by Pirow Bekker (1935-).

In hierdie drama is water die fokuspunt. Die soeke daarna, almal se afhanklikheid daarvan, asook die besef van die kwaliteite waaraan water lewe gee. Met hierdie drama beskryf Bekker die verband wat daar is tussen die tikmasjien en die waterboormasjien. Die boormasjien soek water op ’n direkte manier, terwyl die tikmasjien indirek lewe gee deur die woord. Albei word deur ou werktuie gedoen - ’n klassieke Olympia-handmodel-tikmasjien en ’n Star-waterboormasjien.

First broadcast in Radioteater on RSG