Difference between revisions of "Die tikmasjien"

From ESAT
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "Die Tikmasjien ("The typewriter") is a radio drama by Pirow Bekker (1935-). In hierdie drama is water die fokuspunt. Die soeke daarna, almal se afhanklikheid daarvan...")
 
Line 1: Line 1:
 
Die Tikmasjien ("The typewriter") is a [[radio drama]] by [[Pirow Bekker]] (1935-).  
 
 +
 +
'''BEING EDITED'''
  
In hierdie drama is water die fokuspunt. Die soeke daarna, almal se afhanklikheid daarvan, asook die besef van die kwaliteite waaraan water lewe gee. Met hierdie drama beskryf Bekker die verband wat daar is tussen die tikmasjien en die waterboormasjien. Die boormasjien soek water op ’n direkte manier, terwyl die tikmasjien indirek lewe gee deur die woord. Albei word deur ou werktuie gedoen - ’n klassieke Olympia-handmodel-tikmasjien en ’n Star-waterboormasjien.
 
First broadcast in [[Radioteater]] on [[RSG]]
 
Revision as of 15:52, 24 May 2024

Die Tikmasjien ("The typewriter") is a radio drama by Pirow Bekker (1935-).

BEING EDITED

In hierdie drama is water die fokuspunt. Die soeke daarna, almal se afhanklikheid daarvan, asook die besef van die kwaliteite waaraan water lewe gee. Met hierdie drama beskryf Bekker die verband wat daar is tussen die tikmasjien en die waterboormasjien. Die boormasjien soek water op ’n direkte manier, terwyl die tikmasjien indirek lewe gee deur die woord. Albei word deur ou werktuie gedoen - ’n klassieke Olympia-handmodel-tikmasjien en ’n Star-waterboormasjien.

First broadcast in Radioteater on RSG