Handyminds

From ESAT
Jump to navigation Jump to search

Handyminds Theatre Company , Durbanville, Cape . *** Founded in 1995 and managed by Marion Holm and Marietjie Roussouw.


VERTAAL

Handyminds is 'n maatskappy wat, soos die naam sê, enige iets kan uitvoer wat jou brein kan uitdink: van die grootste korporatiewe geleentheid tot die uitverf van jou huis; van 'n sushi sjef wat by jou huis vir jou kom sushi maak, tot 'n meisie wat jou agterstallige administratiewe werk vir jou op datum sal bring. Handyminds bestaan reeds sedert 1995 en het al verskeie funksies gereël. Tans spits Handyminds hom toe op die volgende: Die produsering van industriële teater ; Die produsering van korporatiewe funksies; Die produsering van SUSSIE se vertonings; Die produsering van SUSSIE se handelsware

Sources

For more information

Return to

Return to South African Theatre Venues, Companies, Societies, etc

Return to The ESAT Entries

Return to Main Page